Susie Amy (gebore 17 April 1981) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Modigliani (2004), Dead Fish (2005), en Bonded by Blood (2010), en in die televisiereeks Footballers' Wives (2002).
Filmografie Rolprente 2004: Modigliani 2005: Dead Fish 2007: One Blood 2010: Bonded by Blood
Televisiereekse 2002: Footballers' Wives 2008: Moving Wallpaper: The Mole 2017: Silent Hours
Televisierolprente 2003: The Importance of Being Famous 2004: Footballers' Wives Exposed
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu