Amy Marston (gebore 1972) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Imaginarium of Doctor Parnassus (2009) en in die televisiereekse Doc Martin (2004) en Kingdom (2007).

Filmografie Rolprente 2009: The Imaginarium of Doctor Parnassus 2018: Six from Eight

Televisiereekse 1996: The Hello Girls 2004: Doc Martin 2007: Kingdom

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu