Matilda Ziegler (gebore 23 Julie 1964) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse EastEnders (1985), Mr. Bean (1990), In Suspicious Circumstances (1991), en Lark Rise to Candleford (2008).
Filmografie Televisiereekse 1985: EastEnders 1990: Mr. Bean 1991: In Suspicious Circumstances 1995: My Good Friend 1999: Harbour Lights 2000: Too Much Sun 2002: Mr. Bean: The Animated Series 2003: Swiss Toni 2008: Lark Rise to Candleford
Televisierolprente 2003: Home
Video's 1991: Mr. Bean's Red Nose Day 1991: The Exciting Escapades of Mr. Bean: The Bus Stop 1992: The Merry Mishaps of Mr. Bean
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu