Richard Warwick (29 April 1945 – 16 Desember 1997) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Romeo and Juliet (1968), Sebastiane (1976), en Hamlet (1990), en in die televisiereeks A Fine Romance (1981).
Filmografie Rolprente 1968: Romeo and Juliet 1968: If.... 1970: The Breaking of Bumbo 1976: Sebastiane 1978: Black Sun 1990: Hamlet
Televisiereekse 1972: The Shadow of the Tower 1976: Brensham People 1981: A Fine Romance 1983: No Excuses
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu