Die 13de Cannes-rolprentfees is van 4-20 Mei 1960 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme d'Or is toegeken aan La Dolce Vita deur Federico Fellini. Die fees is geopen met Ben-Hur deur William Wyler. Die Belgiese skrywer Georges Simenon was die president van die jurie.
Pryse duimnael|140px|Georges Simenon, president van die jurie. duimnael|160px|Federico Fellini, wenner van die Palme d'Or. Van die mense en prente wat in 1960 pryse ontvang het, is:
Palme d'Or: La Dolce Vita deur Federico Fellini Beste aktrise: Jeanne Moreau vir Seven Days... Seven Nights (Moderato Cantabile) en Melina Mercouri vir Never on Sunday (Pote tin Kyriaki) Jurieprys: L'avventura deur Michelangelo Antonioni en Odd Obsession (Kagi) deur Kon Ichikawa
Kortprente Palme d'Or: Le sourire deur Serge Bourguignon Jurieprys: Paris la belle deur Pierre Prévert, A City Called Copenhagen deur Jørgen Roos en Universe deur Roman Kroitor
Verwysings
Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Cannes-rolprentfees