Alan Webb (2 Julie 1906 – 22 Junie 1982) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Chimes at Midnight (1965), The Taming of the Shrew (1967), King Lear (1971), en The Great Train Robbery (1978).

Filmografie Rolprente 1965: Chimes at Midnight 1967: The Taming of the Shrew 1970: Entertaining Mr Sloane 1971: King Lear 1978: The Great Train Robbery

Televisiereekse 1959: Knight Errant Limited

Televisierolprente 1938: Doctor Knock 1938: Hands Across the Sea 1952: Temple Folly 1960: Robert Tavener, Deceased 1965: The Holy Terror 1975: The Virtuoso

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu