Jerold Wells (8 Augustus 1908 – 19 Julie 1999) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Time Bandits (1981) en in die televisiereekse Great Expectations (1959) en Curry & Chips (1969).
Filmografie Rolprente 1958: High Hell 1981: Time Bandits 1984: The Element of Crime
Televisiereekse 1959: Great Expectations 1960: The Days of Vengeance 1969: Curry & Chips 1969: Ken Dodd & the Diddymen
Televisierolprente 1957: Anna Christie 1958: Incident at Echo Six 1958: Paper Money 1962: Reunion Day
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu