Gérard Watkins (gebore 4 Julie 1965) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love Me If You Dare (2003), The Diving Bell and the Butterfly (2007), Taken (2008), en The Heir Apparent: Largo Winch (2008).
Filmografie Rolprente 2002: The Wolf of the West Coast 2003: Love Me If You Dare 2007: The Diving Bell and the Butterfly 2008: Taken 2008: The Heir Apparent: Largo Winch
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu