Jack Watson (15 Mei 1915 – 4 Julie 1999) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Peeping Tom (1960), The Hill (1965), The Devil's Brigade (1968), en The Wild Geese (1978).

Filmografie Rolprente 1960: Peeping Tom 1961: Fate Takes a Hand 1961: The Queen's Guards 1965: The Hill 1968: The Devil's Brigade 1970: The McKenzie Break 1972: Horror on Snape Island 1975: King Arthur, the Young Warlord 1978: The Wild Geese

Televisiereekse 1955: Holiday Hotel 1969: Take Three Girls 1969: Manhunt 1972: Arthur of the Britons 1975: Sky 1976: The Georgian House 1977: Rob Roy 1980: The Enigma Files 1982: West Country Tales 1983: The Climber 1990: Little Sir Nicholas

Televisierolprente 1970: Act of Separation 1983: Heather Ann

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu