Trageë, word ook die lugpyp genoem, is 'n kraakbeenbuis wat die farinks en die larinks aan die longe verbind, waardeur lug kan deurgaan, en is dus bykans by alle lugasemhalende diere met longe aanwesig.

Eksterne skakels

histologie by vetmed.wsu.edu "Cat Respiratory System " by kent.edu

Kategorie:Anatomie