Stephen Beresford (gebore 1972) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Last of the Haussmans (2012), Pride (2014), en Tolkien.
Filmografie Rolprente 2012: The Last of the Haussmans 2014: Pride Tolkien
Televisiereekse 2004: The Last Chancers
Video's 2003: She Stoops to Conquer
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse dramaturge