Mike Berry (24 September 1942 - 11 April 2025) was 'n Engelse akteur en sanger. As 'n akteur is hy bekend vir sy rolle in die rolprente Love Potion (1987) en Life is All You Get (1997), en in die televisiereekse Are You Being Served? (1972) en Worzel Gummidge (1979).

Hy sterf in sy huis op 11 April 2025.

Filmografie Rolprente 1987: Love Potion 1997: Life is All You Get 2013: Return to Scatterbrook: Memories of Worzel A Life in the Death of Joe Meek

Televisiereekse 1962: Twist! 1972: Are You Being Served? 1979: Worzel Gummidge 1988: Spin Off 2015: Britain's Best Loved Sitcoms

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu