Sajid Javid (gebore 5 Desember 1969) is 'n Britse politikus wat van 24 Julie 2019 tot 13 Februarie 2020 die amp van minister van Finansies van die Verenigde Koninkryk beklee het.
Kategorie:Britse ministers Kategorie:Ministers van Binnelandse Sake Kategorie:Ministers van Finansies Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense