Jimmy Robinson (30 Julie 1918 – 2 November 1967) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Penrod and Sam (1931).
Filmografie Rolprente 1928: Tenderfeet 1931: Penrod and Sam
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1967 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu