Carlos Romero (15 Februarie 1927 – 21 Junie 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Soylent Green (1973) en in die televisiereekse Zorro (1957), Wichita Town (1959), en Adam-12 (1968).
Filmografie Rolprente 1964: Island of the Blue Dolphins 1973: Soylent Green
Televisiereekse 1957: Zorro 1959: Wichita Town 1968: Adam-12
Televisierolprente 1958: Mann of Action
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu