Tim Rooney (4 Januarie 1947 – 23 September 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Village of the Giants (1965) en in die televisiereekse Dr. Kildare (1961), Room for One More (1962), en Petticoat Junction (1963).

Filmografie Rolprente 1965: Village of the Giants 1974: Storyville

Televisiereekse 1961: Dr. Kildare 1962: Room for One More 1963: Petticoat Junction 1964: Mickey

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu