Michael Roof (24 November 1976 – 9 Junie 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Black Hawk Down (2001), xXx (2002), The Dukes of Hazzard (2005), en xXx: State of the Union (2005).

Filmografie Rolprente 2001: Black Hawk Down 2002: xXx 2005: The Dukes of Hazzard 2005: xXx: State of the Union

Televisiereekse 2000: Hype 2006: Raising the Roofs

Video's 2002: Building Speed: The Vehicles of 'xXx''' 2002: xXx: Agent Shavers' Gadget Presentation''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu