George Robotham (10 Januarie 1921 – 1 Februarie 2007) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dark Echoes (1977), Flashdance (1983), The Goonies (1985), en Mississippi Burning (1988).
Filmografie Rolprente 1962: Mermaids of Tiburon 1977: Dark Echoes 1983: Flashdance 1985: The Goonies 1988: Mississippi Burning
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu