Fred McCarren (12 April 1951 – 2 Julie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Goodbye Girl (1977) en Class Reunion (1982), en in die televisiereekse Remington Steele (1982) en Shell Game (1987).
Filmografie Rolprente 1977: The Goodbye Girl 1981: The Boogens 1982: Class Reunion 1983: The American Snitch
Televisiereekse 1978: Free Country 1982: Remington Steele 1983: Amanda's 1987: Shell Game
Televisierolprente 1978: How to Pick Up Girls!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu