Tim McIntire (19 Julie 1944 – 15 April 1986) was 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sterile Cuckoo (1969), A Boy and His Dog (1975), American Hot Wax (1978), en Brubaker (1980).

Filmografie Rolprente 1969: The Sterile Cuckoo 1973: Kid Blue 1974: Win, Place or Steal 1975: A Boy and His Dog 1975: Aloha, Bobby and Rose 1976: The Gumball Rally 1976: The Killer Inside Me 1978: American Hot Wax 1980: Brubaker 1982: Fast-Walking 1983: Sacred Ground

Televisierolprente 1971: The Deadly Hunt 1978: Inside 'The Swarm''' 1981: Stand by Your Man''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu