Kurt McKinney (gebore 15 Februarie 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente No Retreat, No Surrender (1986) en Sworn to Justice (1996), en in die televisiereekse General Hospital (1963) en One Life to Live (1968).
Filmografie Rolprente 1986: No Retreat, No Surrender 1996: Sworn to Justice
Televisiereekse 1963: General Hospital 1968: One Life to Live 2009: Gotham the Series 2010: Steamboat
Video's 2017: Stand on Your Own with Kurt McKinney
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu