Terry Michos (gebore 26 Desember 1953) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Warriors (1979) en The Great Skycopter Rescue (1980).
Filmografie Rolprente 1979: The Warriors 1980: The Great Skycopter Rescue 1983: Shout for Joy
Televisierolprente 2016: An Evening with Walter Hill & Lawrence Gordon. A Tribute to Andrew Laszlo
Video's 2015: The Warriors: Last Subway Ride Home
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu