Victor Millan (1 Augustus 1920 – 3 April 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Walk the Proud Land (1956), Giant (1956), Touch of Evil (1958), en Scarface (1983).

Filmografie Rolprente 1953: Eyes of the Jungle 1956: Walk the Proud Land 1956: Giant 1957: The Ride Back 1958: Touch of Evil 1983: Scarface

Televisiereekse 1952: Ramar of the Jungle 1954: Police Call

Televisierolprente 1971: Hacksaw

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse akademici Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu