Chuck Mitchell (28 November 1927 – 22 Junie 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Don't Answer the Phone! (1980), Porky's (1981), Better Off Dead... (1985), en Porky's Revenge (1985).
Filmografie Rolprente 1980: Don't Answer the Phone! 1981: Porky's 1985: Better Off Dead... 1985: Porky's Revenge 1987: Hateman
Televisierolprente 1985: The Steel Collar Man
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu