Robert Moresco (gebore 1 April 1951) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Million Dollar Baby (2004), Crash (2004), en 10th & Wolf (2006), en in die televisiereeks The Hundred Code (2015).

Filmografie Rolprente 2001: One Eyed King 2004: Million Dollar Baby 2004: Crash 2006: 10th & Wolf 2018: Bent Charlie Lucky Luciano Intimidation Yoani Lamborghini Untitled Hell's Kitchen Project

Televisiereekse 2000: Falcone 2007: The Black Donnellys 2015: The Hundred Code

Video's 2005: Crash' Featurette 2005: Crash: Behind the Scenes 2006: Behind the Metal & Glass: The Making of 'Crash 2006: Crash: Unspoken 2008: Adventures in Appletown

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse draaiboekskrywers Kategorie:Geboortes in 1951