Read Morgan (30 Januarie 1931 – 20 April 2022) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Marlowe (1969), Back to the Future (1985), Fatal Beauty (1987), en Maverick (1994).
Filmografie Rolprente 1969: Marlowe 1985: Back to the Future 1987: Fatal Beauty 1994: Maverick
Televisiereekse 1959: The Deputy
Televisierolprente 1969: Anatomy of a Crime
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2022