Lenny Montana (13 Maart 1926 – 12 Mei 1992) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Godfather (1972), Fingers (1978), The Jerk (1979), en Blood Song (1982).

Filmografie Rolprente 1972: The Godfather 1978: Fingers 1979: The Jerk 1982: Blood Song

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu