Mort Mills (11 Januarie 1919 – 6 Junie 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Touch of Evil (1958), Psycho (1960), en Torn Curtain (1966), en in die televisiereeks Perry Mason (1957).

Filmografie Rolprente 1958: Touch of Evil 1960: Psycho 1966: Torn Curtain 1967: Return of the Gunfighter

Televisiereekse 1957: Perry Mason 1957: Man Without a Gun 1958: Wanted: Dead or Alive

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu