Daniel McDonald (30 Julie 1960 – 15 Februarie 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Blood In, Blood Out (1993) en The Ice Storm (1997), en in die televisiereekse Call to Glory (1984) en D.C. (2000).
Filmografie Rolprente 1993: Blood In, Blood Out 1994: At Risk 1997: The Ice Storm 2007: The Gift: At Risk
Televisiereekse 1984: Call to Glory 2000: D.C.
Televisierolprente 2000: Dov'è mio figlio
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu