Walter McGinn (6 Julie 1936 – 31 Maart 1977) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Parallax View (1974) en Three Days of the Condor (1975).
Filmografie Rolprente 1974: The Parallax View 1975: Three Days of the Condor 1977: Bobby Deerfield
Televisiereekse 1976: Serpico
Televisierolprente 1975: Delancey Street: The Crisis Within 1975: Guilty or Innocent: The Sam Sheppard Murder Case 1975: The Night That Panicked America 1977: Eleanor and Franklin: The White House Years
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 1977 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu