Dennis Lipscomb (1 Maart 1942 – 30 Julie 2014) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Eyes of Fire (1983), WarGames (1983), A Soldier's Story (1984), en Under Siege (1992).

Filmografie Rolprente 1980: Union City 1983: Eyes of Fire 1983: WarGames 1984: A Soldier's Story 1987: Sister, Sister 1987: Retribution 1992: Under Siege

Televisiereekse 1989: The Famous Teddy Z

Televisierolprente 1985: The Blue Yonder 1986: Slow Burn 1987: Guilty of Innocence: The Lenell Geter Story 1989: She Knows Too Much 1990: Anna 1996: Apollo 11

Video's 1977: Le grand silence

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2014