Jack Lipson (17 Januarie 1901 – 28 November 1947) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Flash Gordon (1936).

Filmografie Rolprente 1936: Flash Gordon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1947 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu