Coleby Lombardo (gebore 7 September 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Rookie (1990) en Radio Flyer (1992), en in die televisiereekse The Colbys (1985) en China Beach (1988).

Filmografie Rolprente 1990: The Rookie 1992: Radio Flyer

Televisiereekse 1985: The Colbys 1988: China Beach

Televisierolprente 1992: The Price She Paid

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu