Britt Lomond (12 April 1925 – 22 Maart 2006) was 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Somewhere in Time (1980), Sword of Heaven (1985), en Midnight Run (1988), en in die televisiereeks Zorro (1957).
Filmografie Rolprente 1961: The Legend of Mandinga 1980: Somewhere in Time 1985: Sword of Heaven 1988: Midnight Run
Televisiereekse 1957: Zorro
Televisierolprente 1971: The American West of John Ford
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu