Salem Ludwig (31 Julie 1915 – 1 April 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Three Sisters (1966), Family Business (1989), Unfaithful (2002), en The Savages (2007).

Filmografie Rolprente 1966: The Three Sisters 1989: Family Business 2002: Unfaithful 2007: The Savages

Televisiereekse 1960: Road to Reality 1965: The Trials of O'Brien

Televisierolprente 1952: The Story of Roger Williams 1989: Married to the Mob

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu