James Luisi (2 November 1928 – 7 Junie 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Hidden (1987) en in die televisiereekse The Rockford Files (1974) en Baywatch Nights (1995).

Filmografie Rolprente 1973: I Escaped from Devil's Island 1978: Killer's Delight 1987: The Hidden 1988: Lethal Woman

Televisiereekse 1973: Hawkins 1974: The Rockford Files 1976: Hunter 1979: Harris and Company 1981: Riker 1995: Baywatch Nights

Televisierolprente 1971: Cat Ballou 1976: Don't Call Us 1977: One in a Million: The Ron LeFlore Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu