Ken Lynch (15 Julie 1910 – 13 Februarie 1990) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente North by Northwest (1959) en Anatomy of a Murder (1959), en in die televisiereekse McCloud (1970) en Battlestar Galactica (1978).
Filmografie Rolprente 1959: North by Northwest 1959: Anatomy of a Murder 1959: Paratroop Command
Televisiereekse 1949: The Plainclothesman 1960: Checkmate 1960: The Tall Man 1963: Arrest and Trial 1965: Honey West 1970: McCloud 1978: Battlestar Galactica
Televisierolprente 1962: Dateline: San Francisco
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu