Jeff MacKay (20 Oktober 1948 – 22 Augustus 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent All the President's Men (1976) en in die televisiereekse Battlestar Galactica (1978), Magnum, P.I. (1980), en JAG (1995).

Filmografie Rolprente 1976: All the President's Men 2010: December

Televisiereekse 1976: Black Sheep Squadron 1976: Dr. Shrinker 1978: Battlestar Galactica 1980: Magnum, P.I. 1982: Tales of the Gold Monkey 1989: Jesse Hawkes 1995: JAG

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu