Joseph Maher (29 Desember 1933 – 17 Julie 1998) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Heaven Can Wait (1978), Sister Act (1992), Mars Attacks! (1996), en In & Out (1997).
Filmografie Rolprente 1978: Heaven Can Wait 1981: Under the Rainbow 1984: The Evil That Men Do 1988: Funny Farm 1990: The Local Stigmatic 1992: Sister Act 1996: Mars Attacks! 1997: In & Out
Televisiereekse 1985: Double Dare 1987: Boys Will be Boys 1989: Anything But Love 1992: Laurie Hill 1996: Goode Behavior 1998: Style & Substance
Televisierolprente 1964: Little Moon of Alban 1974: The Contractor 1979: My Old Man 1983: I, Leonardo: A Journey of the Mind 1984: At Your Service 1986: Mr. and Mrs. Ryan
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Ierse manlike akteurs van die 20ste eeu