Peter Marquardt (1 Julie 1964 – 19 Julie 2014) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente El Mariachi (1992), Desperado (1995), en Spy Kids 3: Game Over (2003).

Filmografie Rolprente 1992: El Mariachi 1995: Desperado 2003: Spy Kids 3: Game Over 2011: The Shadow People

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu