Lewis Martin (1 November 1895 – 21 Februarie 1974) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Whip Hand (1951), The War of the Worlds (1953), en The Court Jester (1955), en in die televisiereeks Perry Mason (1957).
Filmografie Rolprente 1950: Counterspy Meets Scotland Yard 1951: The Whip Hand 1953: The War of the Worlds 1953: No Escape 1955: The Court Jester 1961: The Runaway
Televisiereekse 1957: Perry Mason 1957: The Adventures of McGraw
Televisierolprente 1959: Doctor Mike
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 1974 Kategorie:Geboortes in 1894