Tom McBride (7 Oktober 1952 – 24 September 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Friday the 13th Part 2 (1981), Remo Williams: The Adventure Begins (1985), en White Lies (1997), en in die televisiereeks Highway to Heaven (1984).
Filmografie Rolprente 1981: Friday the 13th Part 2 1985: Remo Williams: The Adventure Begins 1996: Life and Death on the A List 1997: White Lies
Televisiereekse 1984: Highway to Heaven
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu