Ken Mayer (25 Junie 1918 – 30 Januarie 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Little Big Man (1970) en in die televisiereekse Space Patrol (1950) en The Wild Wild West (1965).
Filmografie Rolprente 1961: Frontier Uprising 1970: Little Big Man
Televisiereekse 1950: Space Patrol 1964: Destry 1965: The Wild Wild West
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu