Danny Edward Lloyd (gebore 1 Januarie 1973) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Shining (1980) en Filmworker (2017).
Filmografie Rolprente 1980: The Shining 2017: Filmworker
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu