Austin Swift (gebore 11 Maart 1992) is 'n Amerikaanse akteur en ook die jonger broer van die country-pop-sangeres en liedjiesrywer, Taylor Swift. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I.T. (2016), Live by Night (2016), en We Summon the Darkness.
Filmografie Rolprente 2016: I.T. 2016: Live by Night 2018: Cover Versions Whaling We Summon the Darkness
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu