Juvénal Habyarimana (8 Maart 1937 – 6 April 1994) was die tweede president van Rwanda, van 1973 tot 1994, en etniese Hutu, wat in konflik met die Tutsi-etniese groep was. Hy het die bynaam "Invincible" gehad (Kinani in Kinyarwanda, die land se hooftaal). Sy dood is aan die Tutsi's toegedig.
Hy is op 6 April 1994 dood toe sy vliegtuig, waarin ook die president van die buurland Burundi, Cyprien Ntaryamira, was, naby Kigali met missiele afgeskiet is. Sy moord het etniese spanning in die land veroorsaak en bygedra tot die ontketening van die Rwandese volksmoord.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Rwanda Kategorie:Presidente Kategorie:Diktators