Paul Kagame (gebore 23 Oktober 1957) is die huidige president van Rwanda. Hy was medestigter van die Rwandese Patriotiese Front en is bekend vir sy rol tydens die veldtog wat die 1994-volksmoord teen die Tutsi in Rwanda en sy ingryping in die Tweede Kongo-oorlog beëindig het.
Eksterne skakels
Kategorie:Rwanda Kategorie:Presidente Kategorie:Diktators Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense