Hierdie is 'n Lys van Lande gerangskik volgens regeringsvorm.

600px|duimnael|regs|Kaart van lande volgens regeringsvorm

Presidensiële Republieke Dit is lande waar 'n president die hoof is van die uitvoerende mag en onafhanklik is van die wetgewende mag. Afganistan Algerië Angola Argentinië Armenië Azerbeidjan Belarus Benin Bolivia Botswana Brasilië Burkina Faso Burundi Chili Colombia Comore Costa Rica Ciprus Demokratiese Republiek van die Kongo Djiboeti Dominikaanse Republiek Ecuador Egipte El Salvador Ekwatoriaal-Guinee Filippyne Finland Frankryk Gaboen Gambië Georgië Ghana Guatemala Guinee Guinee-Bissau Guyana Honduras Indonesië Ivoorkus Jemen Kaap Verde Kameroen Kazachstan Kenia Kiribati Kirgizië Libanon Liberië Madagaskar Malawi Maldive Mali Marshalleilande Mauritanië Meksiko Mikronesië Moldawië Montenegro Mosambiek Namibië Nauru Nicaragua Niger Nigerië Uganda Oekraïne Oezbekistan Pakistan Palau Panama Paraguay Peru Republiek van Kongo Rusland Rwanda San Marino Sao Tomé en Principe Senegal Sentraal-Afrikaanse Republiek Seychelle Sierra Leone Soedan Sri Lanka Suid-Afrika Suid-Korea Suriname Switserland Tadjikistan Taiwan Tanzanië Togo Tsjad Uruguay Venezuela Verenigde State Wes-Sahara Zambië Zimbabwe

Parlementêre Republieke Dit is lande waar 'n eerste minister die hoof is van die uitvoerende gesag en tewens van die wetgewende gesag. Daar is ook 'n president wat die simboliese hoof van staatshoof vervul. Albanië Bangladesj Bosnië-Herzegowina Bulgarye Dominikaanse Republiek Duitsland Estland Ethiopië Fidji Griekeland Hongarye Ierland Ysland Indië Irak Israel Italië Kroasië Letland Litaue Malta Mauritius Mongolië Noord-Masedonië Oos-Timor Oostenryk Pole Portugal Roemenië Singapoer Slowakye Slowenië Trinidad en Tobago Tsjeggiese Republiek Tunisië Turkye Vanuatu

Grondwetlike monargieë Dit is lande waar 'n eerste minister die hoof is van die uitvoerende gesag en ook van die wetgewende gesag. Die staatshoof is 'n grondwetlike monarg wat slegs mag het met die toestemming van die regering.

Andorra België Denemarke Japan Lesotho Luxemburg Kambodja Maleisië Nederland Noorweë Samoa Spanje Swede Thailand Verenigde Koninkryk

Half-grondwetlike monargieë Dit is lande waar 'n eerste minister die hoof is van die uitvoerende gesag, maar die monarg aansienlike politieke mag het wat hy of sy onafhanklik kan uitoefen. Bahrein Jordanië Koeweit Liechtenstein Monaco Marokko

State van die Britse Gemenebes Dit is grondwetlike monargieë waar koningin Elizabeth II die staatshoof is met 'n onafhanklike regering. Die koningin benoem simbolies 'n Goewerneur-Generaal wat as staatshoof dien. Die eerste minister is die hoof van die uitvoerende gesag en van die wetgewende gesag.

Antigua en Barbuda Australië Bahamas Barbados Belize Grenada Jamaika Kanada Nieu-Seeland Papoea-Nieu-Guinee Sint Kitts en Nevis Sint Lucia Sint Vincent en die Grenadines Solomoneilande Tuvalu Verenigde Koninkryk

Absolute Monargieë Dit is monargieë waar die monarg die hoof is van die uitvoerende gesag en alle mag uitoefen. Bhutan Brunei eSwatini Nepal Oman Katar Saoedi-Arabië Tonga

Teokrasieë Die land erken 'n staatsgodsdiens en die staatshoof word aangedui deur 'n soort kerk of godsdienstige hiërargie. Iran Vatikaanstad

Een-partystate en geen-partystate Nie-demokratiese lande waar die politieke mag gekonsentreer is in 'n enkele politieke party waarvan die struktuur versmelt is met die regeringshiërargie. China Eritrea Kuba Laos Libië Noord-Korea Sirië Turkmenistan Viëtnam

Militêre Junta's Die leër van die land beheer die regering en alle hoë politieke beamptes is ook lid van die leërhiërargie. Myanmar (Burma) Wes-Sahara

Tussentydse Regering Dit is state waar die regeringstelsel in oorgang of verwarring is en die op die oomblik nie geklassifiseer kan word nie. Haïti Somalië

Federale state Dit is state waar die federale regering die mag deel met half-onafhanklike streeksregerings. Argentinië (23 provinsies en 1 outonome stad) Australië (6 state en 2 territoria) Bosnië-Herzegowina (Federasie van Bosnië en Herzegowina en Republika Srpska) Brasilië (26 state) Comore (Anjouan, Grande Comore, Mohéli en Mayotte) Duitsland (16 state) Indië (28 state en 7 verenigde territoria) Kanada (10 provinsies en 3 territoria) Maleisië (13 state) Meksiko (31 state) Mikronesië (Chuuk, Kosrae, Pohnpei en Yap) Nigerië (36 state) Oostenryk (9 state) Pakistan (4 provinsies en 1 territorium) Palau (16 state) Papoea-Nieu-Guinee (20 provinsies) Rusland (49 oblasten, 21 republieke, 10 outonome okrugs, 6 krays, 2 stede, 1 outonome oblast) Verenigde Arabiese Emirate (7 emirate) Verenigde State (50 state) Suid-Afrika (9 provinsies) Switserland (26 kantons)

State met oorgeskuifde mag State waar die federale regering 'n deel van die mag oorgekuif het na streeksregerings. België (Vlaandere en Wallonië) Italië (20 regio's, waarvan vyf met 'outonome' status) Spanje (17 outonome gemeenskappe) Verenigde Koninkryk (Skotland, Noord-Ierland, en Wallis, Engeland)

Half-federale state Antigua en Barbuda (Barbuda) Georgië (Abchazië en Adzjarië) Mauritius (Rodrigues) São Tomé en Príncipe (Príncipe) Sint Kitts en Nevis (Nevis) Tanzanië (Zanzibar) Trinidad en Tobago (Tobago)

Regeringstipe