Onder volg 'n Lys van lande in chronologiese volgorde volgens onafhanklikheidsdatum. Lande wat deur meer as een onafhanklikheidsgebeurtenis gegaan het of op verskillende tye verskillende vorms van onafhanklikheid verkry word meer as een keer gelys.
Voor 1200
Datum Nasie Gebeurtenis 221 v.C. China Herverenig deur die Qing-dinastie c. 270 n.C. Japan Heerskappy van Keiser Ojin, die eerste historiese keiser. Die datum van sy heerskappy is egter onseker. Onafhanklikheid van Japan word egter op circa 660 v.C. geskat (volgens oorlewering Keiser Jimmu) c. 1ste eeu v.C.- 3de eeu n.C. Ethiopië Die Axumite Koninkryk verskyn as 'n belangrike handelsnasie in die omgewing van vandag se Eritrea en noordelike Ethiopië. Ethiopië is die enigste land in Afrika wat sy onafhanklikheid behou het tydens die stormloop vir Afrika en wat onafhanklik gebly het behalwe vir 'n vyfjaar tydperk van Italiaanse besetting 3 September 301 San Marino Maak aanspraak daarop om die wêreld se oudste republiek te wees 681 Bulgarye Eerste Bulgaarse Ryk 843 DuitslandNa die Verdrag van Verdun was Oos-Francia die gebied onder die beheer van Lodewyk die Duitser. Dit is 'n voorloper van moderne Duitsland, en die kern van die Heilige Romeinse Ryk wat kort daarna gestig sou word. 843 SkotlandVerenig deur Kenneth I van Skotland. |- | 843 | Frankryk|Na die Verdrag van Verdun was Wes-Francia die gebied onder beheer van Karel die Kale, wat spoedig die Frankiese Koninkryk geword het. Dit is vernoem na die Germaanse stam, die Franke, en is die voorganger van vandag se Frankryk. |- | 872 | Noorweë| Verenig deur Harald I van Noorweë ná die Slag by Hafrsfjord |- | 927 | Engeland|Algehele vereniging van die Heptargie onder Athelstan |- | 966 | Pole| Kerstening en vereniging onder Mieszko I |- | 10de eeu | Denemarke| georganiseer as 'n verenigde staat deur Harold Bluetooth in ongeveer 980 |- | 1001 | Hongarye| vereniging deur Koning Stephen I |- | 1035 | Kastilië| Ferdinand I van Kastilië, die eerste Koning van Kastilië. Uit die Koninkryk van Leon. |- | 23 Junie 1128 | Portugal| Afonso Henriques, later Koning Afonso I van Portugal, verslaan die magte van Teresa van Leon by die Slag van São Mamede en word dus die enigste heerser van die land. Hy het Dux van Portugal geword in 1128, Prins van Portugal in 1129, en Koning van Portugal in 1139. Onafhanklikheid is deur die Koning van Leon erken in 1143 en deur die Pous in 1179. |- | 1156 | Oostenryk''' Verhoog van 'n Beierse markgraafskap na 'n onafhanklike hertogdom onder die Babenbergs in die Privilegium Minus
1200–1799
Datum Nasie Gebeurtenis 1238 Thailand Vestiging van die Sukhothai koninkryk, tradisioneel beskou as die eerste Thai koninkryk 1253 Litaue Mindaugas het Litaue gekersten en is gekroon tot Koning van Litaue 1278 Andorra gevorm onder die gesamentlike soesereiniteit van die Franse graaf van Foix en die Spaanse biskop van Urgell 1291 Switserland datum van die Federale Akte 1419 Monaco begin van die heerskappy van die Huis van Grimaldi 1480 Rusland Einde van die Mongoolse juk. Begin van die Na-Mongoolse Russiese selfregering 2 Januarie 1492 Spanje Die Reconquista eindig met die val van Granada. Die gebeurtenis word tradisioneel beskou as die skep van die moderne Spanje 1512 Spanje Anneksasie van Navarra, die laaste onafhanklike koninkryk waarvan die grondgebied nou deel vorm van die Koninkryk van Spanje 1579 Nederland het onafhanklikheid van Spanje verklaar tydens die Tagtigjarige Oorlog 1650 Oman uitwerping van die Portugese 26 Maart 1707 Koninkryk van Groot Brittanje vereniging van Engeland en Skotland 23 Januarie, 1719 Imperiale Prinsdom van Liechtenstein 1768 Nepal verenig deur Prithvi Narayan Shah 4 Julie 1776 VSA het onafhanklikheid verklaar van Groot Brittanje
1800–1899
Datum Nasie Gebeurtenis 1 Januarie 1801 Verenigde Koninkryk vereniging van Groot Brittanje en Ierland 1 Januarie 1804 Haïti van Frankryk 12 Julie 1806 Liechtenstein van die Heilige Romeinse Ryk 20 Julie 1810 Colombia van Spanje 16 September 1810 Meksiko van Spanje 18 September 1810 Chili van Spanje 14 Mei 1811 Paraguay van Spanje 9 Julie 1816 Argentinië van Spanje 25 Maart 1821 Griekeland van die Ottomaanse Ryk 28 Julie 1821 Peru van Spanje 15 September 1821 Costa Rica van Spanje 15 September 1821 El Salvador van Spanje 15 September 1821 Guatemala van Spanje 15 September 1821 Honduras van Spanje 15 September 1821 Nicaragua van Spanje 7 September 1822 Brasilië van Portugal 6 Augustus 1825 Bolivia van Spanje 25 Augustus 1825 Uruguay van Brasilië 13 Januarie 1830 Venezuela van Groot-Colombia 13 Mei 1830 Ecuador van Groot-Colombia 4 Oktober 1830 België van Nederland 27 Februarie 1844 Dominikaanse Republiek van Haïti 26 Julie 1847 Liberië gestig deur gewese Amerikaanse swart slawe 17 Maart 1861 Italië laaste unifikasie van Italië 16 Augustus 1863 Dominikaanse Republiek van Spanje 11 Mei 1867 Luxemburg van Nederland 1 Julie 1867 Kanada dominium status gegun deur die Verenigde Koninkryk 9 Mei 1877 Prinsdom van Roemenië van die Ottomaanse Ryk 13 Julie 1878 Prinsdom van Serwië van die Ottomaanse Ryk 13 Julie 1878 Prinsdom van Montenegro van die Ottomaanse Ryk 12 Junie 1898 Filippyne van Spanje 10 Desember 1898 Kuba van Spanje
1900–1939
Datum Nasie Gebeurtenis 1 Januarie 1901 Australië Federasie van ses Britse kolonies 20 Mei 1902 Kuba van Spanje 3 November 1903 Panama van Colombia 7 Junie 1905 Noorweë unie met Swede ontbind 26 September 1907 Nieu-Seeland dominium status deur VK gegun 31 Mei 1910 Suid-Afrika Unie van Suid-Afrika gevorm as Britse Dominium 1 Januarie (12 Februarie O.S.) 1912 Republiek China van Qing-dinastie 28 November 1912 Albanië van die Ottomaanse Ryk 6 Desember 1917 Finland van Rusland 16 Februarie 1918 Litaue van Rusland en Duitsland 24 Februarie 1918 Estland van Rusland and Duitsland 28 Oktober 1918 Tsjeggo-Slowakye van Oostenryk-Hongarye 1 November 1918 Noord-Jemen van die Ottomaanse Ryk 11 November 1918 Pole onafhanklikheid van Russiese gebiede beste deur die Sentrale Magte 18 November 1918 Letland van Rusland and Duitsland 1 Desember 1918 Ysland het 'n soewereine staat onder die Deense Kroon geword 1 Desember 1918 Koninkryk van Joego-Slawië unie van Serwië, Montenegro en dele van die voormalige Oostenryk-Hongarye 19 Augustus 1919 Afganistan van VK beheer oor Afgaanse buitelandse sake 11 Julie 1921 Mongolië van China 6 Desember 1921 Ierse Vrystaat van VK volgens verdrag, die grootste deel van die eiland Ierland het 'n onafhanklike nasie geword wat as die Ierse Vrystaat bekend gestaan het, later die Republiek van Ierland; deel van die eiland, Noord-Ierland is steeds deel van die Verenigde Koninkryk. 30 Desember 1922 Sowjetunie unie van Rusland en ander Sowjetrepublieke 29 Oktober 1923 Turkye na ontbinding van die Ottomaanse Ryk 12 April 1927 Verenigde Koninkryk Suidelike en westelike deel van Ierland nou regeer deur die Ierse Vrystaat wat van die Verenigde Koninkryk van Groot Brittanje en Ierland afgeskei het in 1922. Formele naamverandering na Verenigde Koninkryk van Groot Brittanje en Noord-Ierland om dit na te volg. 11 Februarie 1929 Vatikaanstad van Italië 3 Oktober 1932 Irak van Volkebondmandaat onder Britse administrasie
1940–1949
Datum Nasie Gebeurtenis 31 Januarie 1941 Ethiopië van Italië 10 April 1941 Onafhanklike Staat van Kroasië ontbinding van die Koninkryk van Joego-Slawië deur die As-magte 22 November 1943 Libanon van Volkebondmandaat onder Franse administrasie 14 Oktober 1943 Filippyne van Japan 17 Junie 1944 Ysland van Denemarke 15 Augustus 1945 Korea van Japan 17 Augustus 1945 Indonesië van Nederland 2 September 1945 Viëtnam van Frankryk April 17 1946 Sirië van Volkebondmandaat onder Franse administrasie 25 Mei 1946 Jordanië van Volkebondmandaat onder Britse administrasie 4 Julie 1946 Filippyne van die VSA 14 Augustus 1947 Pakistan van VK 15 Augustus 1947 Indië van VK 4 Januarie 1948 Burma van VK 4 Februarie 1948 Sri Lanka van VK 14 Mei 1948 Israel van Volkebondmandaat onder Britse administrasie 15 Augustus 1948 Republiek van Korea stigting van die Republiek van Korea 9 September 1948 Demokratiese Volksrepubliek van Korea stigting van die Demokratiese Volksrepubliek van Korea 23 Mei 1949 Federale Republiek van Duitsland van die westelike deel van besette Duitsland 19 Julie 1949 Laos van Frankryk 8 Augustus 1949 Bhoetan van Indië 1 Oktober 1949 Volksrepubliek China van Republiek China 7 Oktober 1949 Duitse Demokratiese Republiek van die oostelike deel van besette Duitsland
1950–1959
Datum Nasie Gebeurtenis 24 Desember 1951 Libië van Italië 9 November 1953 Kambodja van Frankryk 1 Januarie 1956 Soedan van Egipte en VK 2 Maart 1956 Marokko van Frankryk en Spanje 20 Maart 1956 Tunisië van Frankryk 6 Maart 1957 Ghana van VK 31 Augustus 1957 Maleisië van VK 2 Oktober 1958 Guinee van Frankryk
1960–1969
Datum Nasie Gebertenis 1 Januarie 1960 Kameroen van Frans-geadministreerde VN trusteeskap 4 April 1960 Senegal van Frankryk 27 April 1960 Togo van Frans-geadministreerde VN trusteeskap 26 Junie 1960 Madagaskar van Frankryk 26 Junie 1960 Somalieland van VK 30 Junie 1960 Demokratiese Republiek van Kongo van België 1 Julie 1960 Somalië van die Italiaans-geadministreerde VN trusteeskap 1 Augustus 1960 Benin van Frankryk 3 Augustus 1960 Niger van Frankryk 5 Augustus 1960 Burkina Faso van Frankryk 7 Augustus 1960 Ivoorkus van Frankryk 11 Augustus 1960 Tsjad van Frankryk 13 Augustus 1960 Sentraal-Afrikaanse Republiek van Frankryk 15 Augustus 1960 Republiek van Kongo van Frankryk 16 Augustus 1960 Ciprus van VK 17 Augustus 1960 Gaboen van Frankryk 22 September 1960 Mali van Frankryk 1 Oktober 1960 Nigerië van VK 28 November 1960 Mauritanië van Frankryk 27 April 1961 Sierra Leone van VK 31 Mei 1961 Suid-Afrika van VK 19 Junie 1961 Kuweit van VK 9 Desember 1961 Tanzanië van VK-geadministreerde VN trusteeskap 1 Januarie 1962 Samoa van Nieu-Seeland-geadministreerde VN trusteeskap 1 Julie 1962 Burundi van Belgies-geadministreerde VN trusteeskap 1 Julie 1962 Rwanda van Belgies-geadministreerde VN trusteeskap 5 Julie 1962 Algerië van Frankryk 6 Augustus 1962 Jamaika van VK 31 Augustus 1962 Trinidad en Tobago van VK 9 Oktober 1962 Uganda van VK 12 Desember 1963 Kenia van VK 6 Julie 1964 Malawi van VK 21 September 1964 Malta van VK 24 Oktober 1964 Zambië van VK 18 Februarie 1965 Gambië van VK 26 Julie 1965 Maldiwe van VK 4 Augustus 1965 Cookeilande het 'n selfregerende parlementêre regering in vrye-assosiasie met Nieu-Seeland geword 9 Augustus 1965 Singapoer van die Maleisiese Federasie 26 Mei 1966 Guyana van VK 30 September 1966 Botswana van VK 4 Oktober 1966 Lesotho van VK 30 November 1966 Barbados van VK 30 November 1967 Suid-Jemen van VK 31 Januarie 1968 Nauru van die Australië-, NS-, en VK-geadministreerde VN trusteeskap 12 Maart 1968 Mauritius van VK 6 September 1968 eSwatini van VK 12 Oktober 1968 Ekwatoriaal-Guinee van Spanje
1970–1979