Gebeure Indië Die Mahabharata, 'n gedig van 90 000 reëls, word geskryf. Dit religieuse epos beskryf 'n oorlog tussen neefs wat 900 jaar geleë oor 'n koninkryk gebaklei het en bevat talle van legendes oor die gode. Dit verduidelik veral die etiek van die dharma. (geraamde datum) World History, , Cengage Learning, 2012, ,
Geboortes 13 Julie – Julius Caesar Romeinse generaal en staatsman († 44 v.C.).
Sterftes
Verwysings